Tesis

Voorblad van Søren Kierkegaard se tesis (1841).

'n Proefskrif, verhandeling, tesis of dissertasie is 'n dokument wat ter ondersteuning van 'n akademiese graad of professionele kwalifikasie geskryf word. Dit bied die skrywer se navorsing en bevindings aan.[1] Die woord "tesis" kom van die Griekse θέσις, wat "posisie" beteken en na 'n intellektuele formulering (proposisie) verwys.

  1. Internasionale Standaard ISO 7144: Documentation -- Presentation of theses and similar documents, Internasionale Standaardeorganisasie, Geneva, 1986.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search